NIE ALMAL
GAAN DIE VOLGENDE
DROP SIEN NIE.
Kry eerste toegang tot nuwe drops, limited releases en eksklusiewe updates voor almal anders.
Sluit nou aan — die eerste 100 lede ontvang INNER50 vir R50 af op jou eerste bestelling.
Sluit aan vir vroeë toegang ↓Premium 180g Katoen
Beperkte eerste drop — nie mass production nie
Gratis aflewering op bestellings bo R599
Ontwerp vir die wat anders dink
EERSTE DROP
SHOP DIE DROP
VOKDIT OF NIKS. GEEN MIDDELWEG NIE.
Premium Kwaliteit
180g cotton. Swaar genoeg om te voel anders as jou gewone tee. Elke stuk word gekeur voor versending.
Versorgde Verpakking
Jou bestelling word netjies verpak. Ons gee om hoe dit aankom , want die eerste indruk tel.
Plaaslike Aflewering
Afgelewer regdeur Suid-Afrika. Gratis aflewering op bestellings bo R599. Spoornommer sodra dit weg is.
Ons Sal Jou Uitsort
Iets fout? WhatsApp ons binne 7 dae. Ons praat mens tot mens,geen call centre, geen template-antwoorde.